The Visiting Midwife
Registered nurse (general, psychiatric & community nursing), a registered midwife, Certified Lactation Consultant and Mother of two.
Who is the Visiting Midwife?
The Visiting Midwife offers compassionate, evidence-based support for every stage of pregnancy, birth, and early parenthood. Led by Sr. Madeleine de Swardt, a registered nurse, midwife, and certified lactation consultant, the focus is on empowering parents with knowledge, confidence, and calm.
With years of experience supporting families both in clinics and at home, Madeleine provides practical guidance rooted in medical expertise — delivered with warmth, understanding, and respect for each family’s unique journey.
Whether you’re preparing for birth, navigating breastfeeding, or caring for your newborn, you don’t have to do it alone.
Our services
Voorgeboorte Klasse (Afrikaans)
Aanlyn Voorgeboorte Klasse om toekomstige ouers voor te berei vir alles van geboorte, borsvoeding and babasorg.

Online Consultations
Personalised virtual support for breastfeeding, baby care, and parenting questions. Get professional guidance from the comfort of your home.
Baby Clinic
Professional and compassionate care for your baby, including immunisations, growth and development checks, and breastfeeding advice.
Home Visits
Support for new parents in the comfort of your own home, with practical breastfeeding and baby care guidance. Perfect for hands-on help when you need it most.
Breastfeeding Consultations
Individualised breastfeeding support at the clinic, during a home visit, or online. Assistance with latching, milk supply, and feeding techniques.
Shop & Resources for Parents
Find everything you need to feel confident and supported through pregnancy, birth, breastfeeding, and early baby care.
Our Shop offers carefully created eBooks and guides packed with practical, evidence-based advice you can trust. Meanwhile, our Resources section provides helpful articles, tips, and downloadable materials to answer your questions and guide you every step of the way.
Whether you’re preparing for birth, navigating breastfeeding, or caring for your newborn, these tools are designed to give you knowledge, peace of mind, and support — anytime, anywhere.
Baie dankie vir jou amazing voorgeboorte klasse. Dit is great dat die informasie in so maklike manier kommunikeer word. Die klasse is deeglik en dit het definitief die onbekendheid en senuwees gerus gestel! Die feit dat ek nog na die klasse vir jou kan vrae vra het baie gehelp.
Dankie dat jy dit met soveel passie en liefde doen. Ek sal definitief voorstel vir enige toekomstige mamma om jou klasse te kyk.
– Carina Lange
Ek wil net eerstens sê, baie baie dankie vir jou klasse! Dit het ons ongelooflik baie gehelp en voorberei vir ons eerste een! Al die klasse was so duidelik en omvattend dit was nie eers nodig om vrae te vra agterna! Ons het dit so geniet ook om deur dit te werk!! En dit was al wat ek gebruik het om voorteberei vir ons dogtertjie! So baie dankie vir dit!!
– Janeke Ebershon
Ek het só baie geleer en dit werklik baie geniet. Die kursus het my net meer opgewonde gemaak om ons klein lyfie in die wêreld in te verwelkom en ek is so dankbaar vir Madeleine se kennis en
insig. Ek sal vir enige nuwe mamma en pappa hierdie kursus sterk aanbeveel.
– Denise Steffens
Baie oulike klasse wat aangebied is. Baie geleer en inligting gekry wat baie behulpsaam is.
– Nadine Saunders
Kan die Voorgeboorte klasse vir enige Mamma aanbeveel!! Moet nie eers twee keer dink of dit die moeite werd gaan wees nie- Dit is! Al die klasse en lesplanne is so mooi uiteengesit. Sr Madeleine gaan uit haar pad uit om mens te help met al die vragies wat n mamma moontlik kan hê. Alles is aanlyn en kan op jou eie tyd deur gewerk word. Met ekstra notas en videos wat sy ook bysit onder elke les! Dankie vir Sr
– Elzaan Aucamp
Die kursus was regtig lekker om na te kyk, ek het ook so baie geleer en vrae beantwoord wat ek gehad het. Dankie vir die detail. Mens is definitief onseker met jou eerste kind, maar met jou hulp vat dit daai onsekerheid weg. Baie dankie.
– Maruzè Steenkamp
Ek sal hierdie kursus vir elke liewe vriendin wat swanger is aanbeveel! Dit het ons so goed voorberei vir ons baba dogtertjie se koms en ek het baie geleer oor borsvoeding! Dankie vir al jou moeite, Madeleine. Mens voel so dom, en hierdie kursus antwoord vrae wat jy nie eers geweet het jy moet hê nie. Ons is dankbaar vir jou!
– Susan van der Linde.
Die klasse het my ongelooflik baie gehelp! Ek het voorbereid gevoel en dit het my pad na mamma wees net soveel makliker gemaak. Deur en deur die moeite werd.
– Chantell de Jager
Voorgeboorte klasse
Bereid jou siel en liggaam voor op die wonderlike reis van geboorte en ouerskap. Ons Voorgeboorte Klasse bied praktyk- en kennisgebaseerde leiding, gelei deur Sr. Madeleine de Swardt, geregistreerde verpleegkundige en kraamverpleegkundige, met jare se ervaring in die ondersteuning van gesinne.
In hierdie klasse leer jy alles van geboortevoorbereiding, pynbestuur, tot die sorg van jou pasgebore baba. Ons kursusse is ontwerp om jou selfvertroue te bou, jou vrese te verminder, en jou gereed te maak vir die opwindende nuwe begin.